Die laaste tyd lê die boek Esegiël so op my hart en in my bybelstudie-tyd maak ek die bybel op my foon oop en begin ek lees. Die woorde tref my kliphard en my hart begin saampraat. Ek luister, met ‘n oor vol genade. Dan verstom dit my wat ek raaklees. En ek besef ons …
