You

Look Pretty Flawless using the right Makeup Brushes

Applying makeup using the correct makeup brushes is very important. Even if you only apply one/or two products, you need makeup brushes that will help your makeup look smooth. Quality makeup brushes improve the final look of your makeup. They make the application and blending easier, and you end up having a smoother, well-done, and …

You

Ek word mamma – Swangerskap Inspirasie

Ek is swanger, waar begin ek? ‘n Oomblik waar dit vir jou voel of die wêreld stilstaan, die twee-streep merkie voel asof jy jouself in ‘n droom bevind. Ek is swanger, ek gaan ‘n mamma word, die woorde word ewe skielik realiteit. ‘n Heel eerste swangerskap verander alles, jou hele lyf, denkwyse, manier van doen …

You

‘n Vreugde Geroep in die Storm – Uit die Juffrou se pen

As ek vandag die pen optel, mag ek dalk spyt wees. Dalk moet ek eerder net die dagboek wegsteek om nie hierdie hoofstuk neer te pen nie, of dalk moet ek aanhou leef met hierdie warboel van emosies, en ‘n hoofstuk wat vir my swaar & vernederend is om elke dag oop te maak. Ons …

You

‘n Feesmaal propvol vreugde, refleksie, familie, vriende, & dankbaarheid

Dalk was 2021 vir jou een van die moeilikste jare wat jy al ooit ervaar het, God se voorsiening hierdie jaar het dalk heel anders gelyk as wat jy gehoop het of dalk het dit vir jou gevoel of jy heel jaar op die top-punt van die berg staan en ‘n oorvloed van guns ervaar. …

You

Discovering a New Confident You

What is Self-Confidence?“Although self-confidence can mean different things to different people, in reality, it simply means having faith in yourself. Confidence is not something that can be learned like a set of rules, confidence is a state of mind. Confidence comes from feelings of well-being, acceptance of your body and mind (your self-esteem), and belief …

You

‘n Reenboog vol hoop

Vandag is daar geen “fancy” woorde nie. Vandag is nie geskryf vir woorde van selfbejammering nie, dis realitiet, dis lewe, dis seer, dis verlies wat ons almal in die gesig staar een of ander tyd. Mamma/pappa, ouma/oupa, tannie/oom, boetie/sussie,kind…. Die dood kom skielik. Om iemand aan die dood af te staan, ‘n herdenking of verjaarsdag …

You

10 Must-have Items every girl needs in her Makeup Bag

For some women, makeup is not important and for other women, makeup is the most important tool. Most women will not leave home without makeup – it’s like walking out the door without wearing pants. Makeup is mainly used to change or enhance the way we look, to feel more confident, and hide our imperfections. …